2 Konings 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het egter aangehou sodat hy moes toegee: “Goed, stuur hulle maar.” Die 50 manne het drie dae lank gesoek, maar kon nie vir Elia opspoor nie.

2 Konings 2

2 Konings 2:12-22