2 Konings 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Meneer,” sê hulle, “hier is 50 dapper manne onder ons. Laat hulle tog na u leermeester gaan soek. Miskien het die Gees van die Here hom opgelig en êrens op ’n berg of in ’n vallei neergesit.”“Nee,” sê Elisa, “moenie hulle stuur nie.”

2 Konings 2

2 Konings 2:8-23