2 Konings 18:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie na Hiskia luister nie! Dit is wat die koning van Assirië sê: Maak vrede met my en kom oor na my toe. Dan sal ek toelaat dat elkeen van sy eie wingerdstok en vyeboom eet en uit sy eie put water drink.

2 Konings 18

2 Konings 18:28-32