2 Konings 18:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dat hy julle oorreed om op die Here te vertrou deur te sê: ‘Die Here sal ons beslis red! Hy sal nie toelaat dat hierdie stad in die mag van die koning van Assirië oorgegee word nie.’

2 Konings 18

2 Konings 18:23-37