2 Konings 18:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In die derde jaar van koning Hosea seun van Ela se bewind in Israel het Hiskia seun van Agas koning van Juda geword.

2. Hy was 25 toe hy koning geword het en het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Abi dogter van Sagaria.

2 Konings 18