2 Konings 17:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie nasies het nie net die Here vereer nie, maar het ook hulle afgodsbeelde vereer. Tot vandag toe maak hulle afstammelinge nog soos hulle voorvaders.

2 Konings 17

2 Konings 17:36-41