2 Konings 17:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Assirië het mense uit Babel, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwajim verskuif en in die dorpe van Samaria in die plek van die Israeliete laat vestig. Hulle het Samaria oorgeneem en in die stede gaan woon.

2 Konings 17

2 Konings 17:20-34