2 Konings 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik het die Here hulle finaal verwyder, net soos Hy deur al sy dienaars die profete gewaarsku het. Israel is uit hulle land weggevoer na Assirië toe, waar hulle vandag nog is.

2 Konings 17

2 Konings 17:14-30