2 Konings 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Assirië het toe so gemaak en teen Damaskus, hoofstad van die Arameërs, opgetrek en dit ingeneem. Hy het die inwoners as gevangenes weggeneem en hulle in Kir hervestig. Hy het ook koning Resin doodgemaak.

2 Konings 16

2 Konings 16:3-16