2 Konings 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het koning Agas na Damaskus toe gegaan om koning Tiglat-Pileser van Assirië te ontmoet. In Damaskus het ’n altaar sy aandag getrek. Hy stuur toe ’n afbeelding en die bouplanne daarvan na die priester Urija.

2 Konings 16

2 Konings 16:8-20