2 Konings 15:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Sagaria het gedoen wat verkeerd was vir die Here, net soos sy voorvaders. Hy het nie die sondes van afgodery waarmee Jerobeam seun van Nebat vir Israel mislei het, laat vaar nie.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-19