2 Konings 15:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 38ste jaar van koning Asarja se bewind in Juda, het Sagaria seun van Jerobeam II koning geword oor Israel. Hy het ses maande in Samaria regeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-18