2 Konings 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sallum seun van Jabes het koning oor Israel geword in die 39ste jaar van koning Asarja se bewind in Juda. Sallum het net een maand in Samaria geheers.

2 Konings 15

2 Konings 15:5-15