2 Konings 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier het die Here se boodskap aan Jehu waar geword, naamlik: “Jou nageslag sal tot die vierde geslag op die troon van Israel sit.”

2 Konings 15

2 Konings 15:3-17