2 Konings 14:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerobeam II het die gebiede van Israel tussen Lebo-Hamat en die see in die Jordaanvallei herower. Dit was net soos die Here, die God van Israel, deur die profeet Jona seun van Amittai uit Gat-Gefer gesê het.

2 Konings 14

2 Konings 14:21-26