2 Konings 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here. Hy het nie die sondes van afgodery waarmee Jerobeam seun van Nebat vir Israel verlei het, laat vaar nie.

2 Konings 14

2 Konings 14:17-29