2 Konings 14:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Amasia wou nie luister nie. Koning Joas van Israel het toe sy leër opgeroep om teen koning Amasia oorlog te maak. Die twee leërs het by Bet-Semes in Juda teenoor mekaar stelling ingeneem.

2 Konings 14

2 Konings 14:10-16