2 Konings 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het wel vir Edom verslaan, maar nou gaan dit na jou kop toe. Wees nou tevrede met jou oorwinning en bly tuis! Hoekom soek jy moeilikheid wat vir jou en Juda saam met jou ellende sal bring?”

2 Konings 14

2 Konings 14:9-19