2 Konings 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters onderneem toe om nie meer geld van die mense te kollekteer nie. Hulle het ook ooreengekom om nie self die herstelwerk van die tempel te doen nie.

2 Konings 12

2 Konings 12:4-14