Joas het sy lewe lank, terwyl die priester Jojada hom onderrig het, volgens die Here se eise regeer.