2 Konings 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die sewende jaar van koning Jehu se bewind in Israel, het Joas koning in Juda geword. Hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja uit Berseba.

2 Konings 12

2 Konings 12:1-8