2 Konings 11:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Al die burgers van die land was bly en daar was vrede in die stad. So het dit gebeur dat Atalia by die koning se paleis doodgemaak is.

21. Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.

2 Konings 11