2 Konings 10:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens Jehu se bewind, wat hy gedoen het en sy dapper dade, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.

2 Konings 10

2 Konings 10:28-36