2 Konings 10:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was die streke oos van die Jordaanrivier, die hele Gilead, insluitend die stamme Gad, Ruben en Manasse, vanaf die dorp Aroër by die Arnonrivier, sowel Gilead as Basan.

2 Konings 10

2 Konings 10:24-36