2 Konings 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die engel van die Here het vir Elia die Tisbiet gesê: “Gaan die boodskappers van die koning van Samaria tegemoet en vra vir hulle: ‘Hoekom gaan julle na Baäl-Sebub die god van Ekron om te vra of die koning gesond sal word? Is daar dan geen God in Israel nie?

2 Konings 1

2 Konings 1:1-7