2 Konings 1:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag het Ahasia deur die bokamer se traliewerk van die paleis in Samaria geval en homself ernstig beseer. Hy stuur toe boodskappers met die opdrag: “Gaan raadpleeg vir Baäl-Sebub die god van Ekron om te verneem of ek van hierdie besering sal herstel.”

2 Konings 1

2 Konings 1:1-8