1 Timoteus 5:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net só weet almal hoeveel goed sommige mense doen; ander weer se goeie dade is minder sigbaar, maar hulle kan nie verborge bly nie.

1 Timoteus 5

1 Timoteus 5:23-25