1 Timoteus 5:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou, sommige mense lei openlik sondige lewens, en almal weet dat hulle geoordeel sal word. Ander weer se sondes sal eers later aan die lig kom.

1 Timoteus 5

1 Timoteus 5:23-25