1 Timoteus 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Eerstens spoor ek jou aan om vir alle mense te bid met smeking, voorbidding en danksegging.

2. Bid só vir konings en alle ander in gesagsposisies sodat ons in vrede en rustigheid, toewyding en eerbaarheid kan lewe.

1 Timoteus 2