1 Timoteus 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Himeneus en Aleksander is twee voorbeelde hiervan. Ek het hulle aan Satan oorgegee sodat hulle sal leer om God nie te belaster nie.

1 Timoteus 1

1 Timoteus 1:10-20