1 Samuel 9:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle buite die dorp kom, sê Samuel vir hom: “Gee die jong man opdrag om vooruit te loop, maar jy moet hier bly staan, want ek het ’n boodskap van God vir jou.”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:26-27