1 Samuel 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Samuel neem toe ’n kruik met olie, gooi dit op Saul se kop uit, soen hom en sê: “Die Here het jou gesalf as leier oor sy besitting.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-5