1 Samuel 6:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle stuur toe boodskappers na die inwoners van Kirjat-Jearim en sê vir hulle: “Die Filistyne het die ark van die Here teruggestuur. Kom haal dit asseblief hier!”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:12-21