1 Samuel 30:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wie is jy en waar kom jy vandaan?” vra Dawid hom.“Ek is ’n Egiptenaar,” antwoord hy, “die slaaf van ’n Amalekiet. My meester het my drie dae gelede agtergelaat omdat ek siek geword het.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:8-19