1 Samuel 30:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir hom ook ’n stuk vyekoek en twee trosse rosyntjies gegee, want hy het vir drie dae niks te eet of te drink gehad nie. Kort voor lank het hy sy kragte herwin.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:10-14