1 Samuel 29:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Filistynse bevelvoerders het hulle soldate in groepe van 100 en 1 000 laat uittrek. Dawid en sy manne het die agterhoede van koning Akis gevorm.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:1-5