1 Samuel 29:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Filistynse leër het by Afek saamgetrek, terwyl die Israeliete by die fontein in Jisreël kamp opgeslaan het.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:1-7