1 Samuel 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee!” sê die vrou. “Jy weet mos dat Saul alle dodebesweerders en waarsêers uit die land verban het. Hoekom stel jy vir my ’n strik sodat ek moet sterf?”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:4-15