1 Samuel 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het homself vermom en ander klere aangetrek. Vergesel van twee van sy manskappe het hy in die nag na die vrou se huis toe gegaan.“Raadpleeg vir my die gees van ’n afgestorwene,” sê hy. “Roep die een op wat ek vir jou sal sê.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-17