1 Samuel 28:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here doen dit omdat jy nie sy bevele oor die Amalekiete gehoorsaam het en hulle gestraf het nie. Dis hoekom die Here vandag so maak.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:17-21