1 Samuel 28:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het gedoen net soos Hy deur my gesê het Hy sou doen. Hy het die koningskap van jou weggeneem en dit vir iemand anders, vir Dawid, gegee.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:16-25