1 Samuel 27:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het niemand laat oorbly uit die dorpe wat hy aangeval het nie. Hy het hulle kleinvee, beeste, donkies, kamele en klere gebuit. Dan het hy teruggekeer en na Akis toe gegaan.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:8-12