1 Samuel 27:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Akis vra: “Waar het jy vandag ’n strooptog uitgevoer?” antwoord Dawid: “In die suidland van Juda,” of: “In die suidland van die Jeragmeëliete,” of: “In die suidland van die Keniete.”

1 Samuel 27

1 Samuel 27:6-12