1 Samuel 25:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vra maar jou wagters uit, en hulle sal dit as die waarheid bevestig. Daarom, wees asseblief vriendelik teenoor my mense. Kyk! Ons het juis tydens die feesvierings gekom. Gee ons asseblief enigiets wat jy beskikbaar het vir ons en jou vriend Dawid.’”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:6-11