1 Samuel 25:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gehoor die skeerders is besig om by jou te skeer. Toe jou veewagters by ons was naby Karmel, het ons hulle nooit skade aangedoen nie, en niks is ooit van hulle gesteel nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:3-17