1 Samuel 25:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid aanvaar toe haar geskenke en sê vir haar: “Gaan gerus in vrede huis toe. Ek het na jou versoek geluister. Ek sal nie jou man doodmaak nie.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:31-38