1 Samuel 25:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want so seker as die Here, die God van Israel leef, wat my weerhou het om jou kwaad aan te doen, as jy nie so gou na my toe gekom het nie, sou nie een van Nabal se manne teen môre-oggend nog gelewe het nie.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:30-44