1 Samuel 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid en sy manskappe het toe na Keïla toe gegaan. Hulle het die Filistyne verslaan, al hulle vee buitgeneem en die inwoners van Keïla bevry.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-13