1 Samuel 23:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid vra toe weer vir die Here, en die Here het herhaal: “Gaan na Keïla toe, want Ek sal jou help om die Filistyne te verslaan.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-11