1 Samuel 23:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid hoor dat Saul en sy leër hom soek, het hy nog dieper die woestyn ingetrek na die groot rots in die woestyn van Maon. Maar Saul het dit gehoor en hom in die Maonwoestyn agtervolg.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:19-27